audio & visual internet broadcasting

Antradio stations

afrikaans
Station name Radio Freq Info Launch

Bosveld Stereo

107.5 FM

Bosveld Stereo is a Community radio station that broadcasts via FM from Ifafi, Hartesbeesport. The station content is predominantly local music and language is Afrikaans.
 

Station play button

ja.fm

ja.fm is ‘n spiksplinternuwe aanlyn radiostasie van dieselfde outjies wat Jacaranda FM run, maar wat ‘n alternatiewe vermaaklikheidsopsie bied aan getroue Afrikaanse fans, beide plaaslik, of gescatter regoor die wêreld. Hier gooi ons al die reëls by die venster uit. Hier gee ons luisteraars die sê. Dis reg… jy kies wat speel! Jy like? Jy luister.

Station play button

Pretoria FM

104.2

Pretoria FM is ‘n gemeenskap-gebaseerde radiostasie gevestig in Pretoria, Suid-Afrika. Ons programme is gerig op Afrikaners wat passievol is oor musiek. Ons saai 24 uur per dag uit op 104.2 FM.

 
Station play button