BosveldStereo

BosveldStereo

Bosveld stereo is 'n gemeenskapgerigte radiostasie wat van plaaslike talent gebruik maak om ons luisteraars mee te vermaak. Almal wat tans by Bosveld stereo werksaam is woon binne die uitsaai voetspoor van die stasie en almal neem ook aktief deel in een of meer van die gemeenskap projekte waarby Bosveld stereo betrokke is.

GENRE: 
LANGUAGE: 
RELIGION: 
LOCATION: 
Stereo